Gregory Smith (akteur)

Gregory Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Julie 1983 (1983-07-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gregory Smith (gebore 6 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Small Soldiers (1998), The Patriot (2000), en Hobo with a Shotgun (2011), en in die televisiereeks Everwood (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy